Skip to content

Departement van Korrektiewe Dienste neem amptelik bedryf van Mangaung-korrektiewe sentrum oor [KLANK]

# Die Departement van Korrektiewe Dienste het amptelik volle bedryfs-verantwoordelikheid aanvaar vir die Mangaung-korrektiewe sentrum in Bloemfontein in die Vrystaat. Die sentrum was in die nuus ná die ontsnapping van die veroordeelde moordenaar en verkragter, Thabo Bester, in Mei 2022. Dit is nou bekend as die Grootvlei-maksimum korrektiewe sentrum, en sal die Vrystaat en die Noord-Kaap dek. Woordvoerder Singabakho Nxumalo sê die oornameproses is reeds die afgelope twee jaar aan die gang:

ENG NxumaloONAssumes