Skip to content

Departement van Hoër Onderwys slaan toe op ongeregistreerde kolleges in eThekwini [KLANK]

# Die Departement van Hoër Onderwys gaan optree teen ongeregistreerde instellings wat studente uitbuit wat landwyd wat op soek is na bekostigbare onderwys. Gedurende ‘n bewusmakingsveldtog in eThekwini, KwaZulu-Natal, het die adjunkminister van Hoër Onderwys, Mimmy Gondwe, die publiek aangemoedig om instellings te verifieer alvorens hulle inskryf. Gondwe het gewaarsku dat bedrieglike kolleges die toekoms van studente in gevaar stel en gevra vir strenger wetstoepassing. Sy het beklemtoon dat kwesbare leerders toegang moet hê tot geakkrediteerde, gehalte-onderwys:

ENG-GondweOnInstiitutions