# Die Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovering sê wêreldwye ooreenkomste is nodig om koolstofafskeidings in die vervoersektor te verminder wat die groeiende markvraag na elektriese voertuie bespoedig het. Volgens ‘n projeksie sal 63-persent van uitvoermarkte teen 2035 ‘n verbod op die verkoop van nuwe voertuie met binnebrandenjins plaas. Die adjunkdirekteur van Krag in die departement, Mbangiseni Mabudafhasi, sê Suid-Afrika moet die koolstof-afskeiding van binnebrandenjins verminder en terselfdertyd die groei van elektriese voertuie aanmoedig:
Departement sê koolstofafskeidings in vervoersektor moet dringend verlaag word [KLANK]
ENG MabudafhasionCombustion