# Die verpleegvakbond DENOSA het sy president, Simon Hlungwani, gelukgewens nadat hy as vise-president van die Statebond-federasie vir Verpleegkundiges en Vroedvroue verkies is. Hlungwani is tydens die federasie se 27ste tweejaarlikse vergadering in Nieu-Delhi, Indië, verkies. DENOSA-woordvoerder, Sibongiseni Delihlazo, sê die federasie beïnvloed gesondheidsbeleid en ontwikkel verpleeg- en vroedvrou-vermoëns in sy 53 Statebond-lidlande:
DENOSA-president verkies as vise-president van Statebondfederasie vir Verpleegkundiges en Vroedvroue [KLANK
ENG DelihlazoONFederation