# Die Defend South Africa-beweging doen ʼn beroep dat president Cyril Ramaphosa onmiddellik bedank. Die beweging ruk vandag op na die Uniegebou in Pretoria en sê hulle beplan om die president se kantoor vreedsaam te beset tot hulle eise aangespreek word. Die nasionale koördineerder, Tumelo Mooki, sê Ramaphosa se opgang na die presidentskap is gekenmerk deur korrupsie en om alles te kroon, is die ekonomie in ʼn krisis:
Defend South Africa sê Ramaphosa moet bedank [KLANK]
ENG TumeloonRamaphosa