Skip to content

De Lille verseker die Parlement daar is nie ‘n krisis in Toerisme-leierskap nie [KLANK]

# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het die Parlement se Toerismekomitee verseker daar is geen krisis by SA Toerisme nie. Dit volg op die aanstelling van ses tussentydse lede wat deur die Toerisme-sakeraad benoem is om toesig te hou oor die entiteit totdat ‘n nuwe raad aangewys word. Sy sê die privaat en openbare sektore is verenig agter die Toerisme-groeivennootskapsplan:

ENG-DeLilleOnReport