# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê sy het die Suid-Afrikaanse Toerismeraad ontbind ná ‘n verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid oor onreëlmatige uitgawes, insluitend die mislukte Tottenham Hotspur-borgskap. De Lille het die voorsitter van die portefeuljekomitee oor Toerisme toegespreek en bewerings van politieke inmenging en korrupsie van die hand gewys en aangedring haar optrede was binne die bepalings van die Grondwet. Sy het voortdurende mislukkings in bestuur onthul, insluitend oormatige raadsvergaderings, ‘n gebrek aan ‘n permanente finansiële hoof en onregmatige besluite:
De Lille bevestig voortdurende mislukkings in bestuur lei tot ontbinding van SA Toerismeraad [KLANK]
ENG-DeLilleOnBoard