# Die DA Studenteorganisasie by die Universiteit van Fort Hare het die Sisonke program van stapel gestuur om meer as ‘n duisend studente wat finansieel swaar kry, te help. Hulle staar moontlike uitsluiting van die instelling in die gesig weens ‘n gebrek aan befondsing vir die 2025 akademiese jaar. Kwanele Zonke van die DA sê die Sisonke program verskaf noodsaaklike daaglikse maaltye, toiletware en sanitêre produkte aan behoeftige studente:
DASO stuur Sisonke program van stapel vir behoeftige studente by Fort Hare [KLANK]
ENG KwaneleonSisonke