Skip to content

DASO gekant teen voorgestelde wysigings aan die Nasionale Kredietwet [KLANK]

# Die DA se Studente-organisasie is sterk gekant teen die voorgestelde wysigings aan die Nasionale Kredietwet, wat opvoedkundige instellings sal bemagtig om studenteskuld by kredietburo’s aan te meld. Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging hou vol dit is gemik op die versterking van die manier waarop kredietverskaffers, kredietburo’s en verbruikers met mekaar sake doen. Ronaldo Booysen van DASO sê die drakoniese voorstel is ‘n poging om jongmense te straf omdat hulle dit waag om hulleself verder te bekwaam:

AFR RonaldoOnStudentDebt