Skip to content

DA wil hê openbare orde polisie moet Operasie Dudula se xenofobiese optrede by gesondheidsinstellings stopsit [KLANK]

# Die DA veroordeel Operasie Dudula se belemmering en intimidasie van buitelandse burgers wat gesondheidsorg benodig, veral in Gauteng en KwaZulu-Natal. Die groep beweer die land se gesondheidsorgstelsel is oorlaai met ongedokumenteerde buitelanders. Karl le Roux van die DA sê hulle het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, versoek om openbare orde-polisielede te ontplooi by inrigtings waar Operasie Dudula toegang belemmer tot mense se grondwetlike reg op gesondheidsorg:

ENG LerouxOnXenephobia