Skip to content

DA wil hê Eskom moet rekenskap aan Parlement gee oor R1-miljard Koeberg-debakel [KLANK]

# Die DA eis dat Eskom se raad en bestuurders aan die Parlement rekenskap gee vir die betaling van een-miljard-rand aan die Franse kernkragmaatskappy, Framatome, op grond van ‘n hofbevel. Die hof het bevind Eskom het opdrag gegee dat die vervanging van drie stoomopwekkers by die Koeberg-kernkragsentrale in Kaapstad opgeskort word. Kevin Mileham van die DA sê dié rampspoedige situasie is deel van ‘n groter patroon van finansiële wanbestuur by Eskom:

ENG KevinonKoeberg