Skip to content

DA waarsku misdaad versprei wyer as die Kaapse Vlakte [KLANK]

# Die DA sê misdaad word ‘n groeiende bedreiging vir landelike en boerderygemeenskappe in die Wes-Kaap. Dit volg na twee voorvalle in die Kaapse Wynlande oor die naweek, insluitend ‘n aanval op twee inwoners op ‘n plaas langs Bottelaryweg. Benedicta van Minnen van die DA sê 133 aanvalle op boere is tot dusver vanjaar aangeteken en vra vir provinsiewye wetstoepassingsoptrede om boerdery- en landelike gemeenskappe te beskerm:

AFR BenedictaOnCrimeSpreading