Skip to content

DA vra vir vervanging van Padongelukkefonds om brandstofpryse te verlaag [KLANK]

# Die DA sê brandstofpryse kan verlaag word deur die Padongelukkefonds te vervang en die heffing wat dit finansier, af te skaf. Chris Hunsinger van die party sê die Padongelukkefonds het uitstaande eise van sowat 450-miljard-rand, terwyl sy jaarlikse inkomste slegs 47-miljard-rand beloop. Hunsinger voeg by dat motoriste meer vir brandstof betaal om ‘n stelsel te finansier wat besig is om te misluk, en hy dring aan op dringende hervorming om die koste van petrol en diesel te verlaag:

AFR HunsingerOnLevyScrapping