Skip to content

DA vra vir optrede na hof beslis NERSA se tariefproses is ongrondwetlik [KLANK]

# Die DA versoek die Parlement se Elektrisiteitskomitee om die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika tereg te wys na die uitspraak deur die Hooggeregshof van Gauteng dat sy 2025/26 prosesse vir munisipale elektrisiteitstariewe ongrondwetlik is. Kevin Mileham van die DA het NERSA gekritiseer vir herhaalde mislukkings, insluitend gebrekkige berekenings vir die koste van voorsiening, en het die hof se tydlyne en openbare konsultasiemodel verwelkom. Hy sê die party belowe om nakoming te monitor en te verseker dat Suid-Afrikaners billike, wettige en deursigtige elektrisiteitspryse betaal:

ENG MilehamOnNersa