Skip to content

DA vra Ondersoekeenheid moet Johannesburg Property Company ondersoek [KLANK]

# Die DA doen ’n dringende beroep op president Cyril Ramaphosa om ’n ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid te bemagtig na ’n dekade van beweerde korrupsie en wanbestuur deur die Johannesburg Property Company. Die party het ’n mosie van wantroue teen burgemeester Dada Morero ingedien en dokumente ter ondersteuning aan die presidensie oorhandig. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die maatskappy het misluk om die stad se eiendomsbates te bestuur, toegelaat dat geboue gekaap word, en bevindings van toesighoudende liggame geïgnoreer:

 

ENG BelindaOnSIUprobe