# Die DA in KwaZulu-Natal versoek die Departement van Vervoer om ‘n volledige en deursigtige ondersoek te doen na die oorsaak van ‘n tragiese busongeluk op die R34 in Vryheid vanoggend. Die party sê die ongeluk het die lewens van 12 mense geëis en meer as 20 is beseer. Riona Gokool van die DA sê hierdie tragedie beklemtoon weereens die dringende behoefte aan verbeterde padveiligheidsmaatreëls en die strenger afdwinging van verkeersregulasies:
DA vra ondersoek na busongeluk wat 12 lewens in KZN eis [KLANK]
ENG RionaonProbe