# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, om die afgradering van Taiwan se skakelkantoor in Pretoria om te keer. Die party sê Taiwan het uitvoere van sy halfgeleierskyfies na Suid-Afrika beperk, ‘n stap wat die vervaardigingsektor, veral die motor- en inligtingstegnologiebedrywe, kan vernietig. Die DA-lid, Ryan Smith, waarsku hierdie besluit bedreig duisende werkgeleenthede en ondermyn ekonomiese groei:
DA vra minister Lamola om afgradering van Taiwanse kantoor om te keer en werksgeleenthede te beskerm [KLANK]
ENG SmithOnOffice