Skip to content

DA vra komitee on magstryd tussen waarnemende minister en nasionale polisiekommissaris te beëindig [KLANK]

# Die DA sê die Parlement se portefeuljekomitee oor Polisie moet dringend die broeiende magstryd oplos tussen die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola. Die geskil is  veroorsaak deur die terugbesorging van 121 politieke moorddossiere aan die KwaZulu-Natalse taakspan. Lisa Schickerling van die DA glo die magstryd kan ondersoeke vertraag en openbare vertroue in die polisie ondermyn:

AFR SchickerlingOnPowerStruggle