Skip to content

DA vra gemeenskappe om nuwe regulasies oor toegang tot openbare damme teen te staan [KLANK]

# Die DA vra gemeenskappe om die Departement van Water en Sanitasie se damregulasies teen te staan ​​en sê dit bedreig inwoners wat langs damme woon se ekonomiese voortbestaan. Die regulasies stel strenger beheermaatreëls in rondom toegang tot staatsdamme en ander waterwerke. DA-woordvoerder Igor Scheurkogel sê indien die regulasies in werking tree, sal alle ondernemings langs damme ‘n privaat-openbare vennootskap moet teken:

AFR ScheurkogelONRegulations