Skip to content

DA vra dringende hersiening van skikking tussen Nersa en Eskom [KLANK]

# Die DA sê hy het die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie, Queenie Mvana, gevra vir ʼn dringende hersiening van die skikkingsooreenkoms tussen Eskom en die energiereguleerder. Nersa het ‘n skikking van 54-miljard-rand met die kragvoorsiener buite die hof bereik ná foute in die berekening van tariewe. Kevin Mileham van die DA sê hierdie voorval beklemtoon die dringende behoefte dat die regering ʼn gemoderniseerde Nasionale Elektrisiteits-prysbeleid voltooi en instel:

ENG KevinonNERSA