# Die DA vra dat alle grensbeskermingspligte oorgegee word aan die Grensbestuursowerheid, en dat daar voldoende befondsing verskaf word sodat alle gevestigde sindikate uitgeknikker kan word. Die DA-lid, Chris Hattingh, sê dit volg ná die inhegtenisneming van vyf Weermag-lede en twee Zimbabwiërs vir die beweerde smokkel van onwettige sigarette uit Zimbabwe na Suid-Afrika:
DA vra dat alle grensbeskermingspligte oorgegee word aan Grensbestuursowerheid [KLANK]
AFR ChrisonFunctions