Skip to content

DA vra aanspreeklikheid oor dodelike skietvoorval by Walter Sisulu-universiteit [KLANK]

# Die DA vra ʼn deeglike ondersoek na die noodlottige skietvoorval by die Walter Sisulu-universiteit. Een persoon is gister op die Mthatha-kampus doodgeskiet en twee studente gewond nadat ʼn koshuisbestuurder volgens berigte op studente losgebrand het wat oor onopgeloste koshuisprobleme betoog het. Yusuf Cassim van die DA sê die universiteit se bestuur moet aanspreeklik gehou word en die stelselkwessies wat die oproer veroorsaak, moet op die hoogste vlak hanteer word:

ENG CassimOnWSUShooting