Skip to content

DA verwerp Tshwane-begroting as instrument om die ANC-netwerk te beskerm [KLANK]

# Die DA in Tshwane het die stad se jongste begroting verwerp en dit bestempel as ‘n instrument om ANC-patronaatskap te beskerm ten koste van inwoners. Volgens die party sal die nuwe skoonmaakheffing inwoners onregverdig belas met 200-rand-per maand, selfs diegene wat reeds vir privaat vullisverwydering betaal. Jacqui Uys van die DA sê die stad gebruik inwoners as kontantkoeie:

ENG UysOnTshwaneBudget