# Die DA in die Wes-Kaap sê toerisme en handel floreer voor die besige feestyd. Wesgro se nuutste lugtoegangverslag toon dat Kaapstad Internasionale Lughawe in Augustus meer as 223-duisend-internasionale passasiers hanteer het, vyf-persent meer as verlede jaar, met plaaslike vervoer wat met sewe-persent gestyg het. George Lughawe het 13-persent groei getoon, met lugvrag wat met 54-persent gestyg het. Noko Masipa van die DA sê die party se handelsvriendelike benadering verbeter werksgeleenthede en beleggings in die provinsie:
DA verwelkom toename in Wes-Kaap toerisme voor besige feestyd [KLANK]
ENG MasipaOnSeason