# Die DA verwelkom die Reserwebank se rentekoersverlaging as noodsaaklike verligting vir sukkelende huishoudings. Die DA se woordvoerder oor Finansies, Mark Burke, sê egter dis geensins ‘n plaasvervanger vir langtermynhervormings nie. Burke bepleit verbeterde staatsbesteding, betrokkenheid vanaf die privaat sektor en minder rompslomp om volhoubare groei aan te vuur. Hy sê Suid-Afrikaners verdien ‘n regering wat blywende finansiële bestendigheid bied:
DA verwelkom rentekoersverlaging as broodnodige verligting vir huishoudings [KLANK]
AFR-BurkeOnRepo