# Die DA het die onttrekking van individue met ANC-bande uit SETA-rade verwelkom, insluitend die seun van die ANC-voorsitter Gwede Mantashe, Buyambo Mantashe. Karabo Khakhau van die DA sê dit is ’n oorwinning vir merietegebaseerde leierskap en openbare aanspreeklikheid. Sy doen ’n beroep op die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, om toe te sien dat toekomstige aanstellings alle Suid-Afrikaners dien:
DA verwelkom onttrekking van ANC-kaders van SETA-rade [KLANK]
ENG-KhakhauOnSETA