Skip to content

DA verwelkom ondersoek na PSIRA en WVF se opleidingskontrakte [KLANK]

# Die DA verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na bewerings van wanadministrasie en onregmatige optrede deur die Reguleringsowerheid vir die Privaat Sekerheidsbedryf, PSIRA, en die Werkloosheidsversekeringsfonds. Die eenheid sal die verkryging en kontraktering van opleidingsdienste namens die instellings ondersoek. Ian Cameron van die DA sê staatsgeld wat werklose burgers moes help, is gebruik vir ʼn projek wat volgens alle aanduidings die mense wat dit moes bemagtig, in die steek gelaat het:

AFR CameronONTraining