# Die DA verwelkom die nuwe inligtingstegnologie-regulasies as ‘n reddingsboei vir diegene wat maatskaplike toelaes ontvang. Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, het veranderings in die staatskoerant gepubliseer wat departemente toelaat om alternatiewe IT-verskaffers buite die staat se Inligtingstegnologie-agentskap te gebruik, indien dit regverdig kan word. Die DA-lid, Marlene Ewers, sê dit is ‘n deurbraak vir provinsies soos die Oos-Kaap, waar stelselfoute veroorsaak het dat talle inwoners geen toegang tot toelaes gehad het nie:
DA verwelkom nuwe IT-regulasies as reddingsboei vir ontvangers van maatskaplike toelaes [KLANK]
ENG EwersOnRegulations