Skip to content

DA verwelkom minister Macpherson se optrede oor die R800-miljoen suurstofaanleg-tender [KLANK]

# Die DA loof die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, vir die afdwinging van werklike aanspreeklikheid. Die minister het gister die bevindinge van ‘n forensiese ondersoek na die tender vir ‘n suurstof-aanleg van 800-miljoen-rand vrygestel. Die verslag het ingewortelde verkrygings-onreëlmatighede, bedrog en bestuursmislukkings binne die Onafhanklike Ontwikkelingstrust aan die lig gebring. Edwin Macrae Bath van die DA sê die minister het onmiddellik stappe gedoen om die strafregtelike aspekte van die skandaal onder die Valke se aandag te bring:

ENG BathOnAction