# Die DA in die Wes-Kaap sê die Stad Kaapstad belê meer as een-miljard-rand om infrastruktuur en basiese dienste in voorheen benadeelde gemeenskappe te verbeter. Die befondsing word verskaf deur die stedelike nedersettings se ontwikkelingstoelaag. Dirk Wessels van die DA sê die befondsing demonstreer die stad se verbintenis tot die uitbreiding van toegang tot basiese dienste, die verbetering van lewensgehalte en die skep van ekonomiese geleenthede vir inwoners:
DA verwelkom Kaapstad se R1-miljard belegging in benadeelde gemeenskappe [KLANK]
AFR WesselsOnInvestment