Skip to content

DA verwelkom dringende inligtingsessie oor 1 Militêre Hospitaal-korrupsieskandaal [KLANK]

# Die DA gaan ‘n dringende inligtingsessie met die Parlement se Gesamentlike Staande Komitee hou rakende die een-miljard-rand-korrupsieskandaal by 1 Militêre Hospitaal in Pretoria. Nicholas Gotsell van die DA sê die Spesiale Ondersoekeenheid en die Valke sal op 16 Mei voor die komitee verskyn. Hy eis antwoorde oor onbeheerde korrupsie en noem die hospitaal ‘n skandelike monument vir misdadige verwaarlosing en ‘n vermorsing van belastingbetalers se geld:

ENG-GotsellOnHospital