Skip to content

DA verwelkom die ontplooiing van hommeltuie en liggaamskameras by grensposte [KLANK]

# Die DA verwelkom die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber se aankondiging dat die Grensbestuursowerheid gevorderde hommeltuigtegnologie en liggaamskameras gaan gebruik om Suid-Afrika se grense te beveilig en korrupsie aan te pak. Die DA-lid, Teboho Sekaledi, sê die hommeltuie sal verseker die owerheid se personeeltekort word aangespreek met die gebruik van moderne tegnologie:

ENG TebohoonPorts