Skip to content

DA verwelkom 40 nie-presterende kontrakteurs se plasing op swartlys [KLANK]

# Die DA verwelkom die Konstruksie-ontwikkelingsraad se besluit om sedert Junie 2024 40 kontrakteurs op die swartlys te plaas. Sedert 2002 is slegs een maatskappy op die swartlys geplaas. Hierdie kontrakteurs mag nie op tenders bie of werk vir die Departement van Openbare Werke of sy instellings doen nie. Bonginkosi Madikizela van die DA sê onder minister Dean Macpherson se leierskap het die departement begin om verkryging reg te ruk, teen korrupsie op te tree en seker te maak staatsgeld lewer ware resultate:

ENG BonginkosionContractors