# Die DA sê die Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring mag nie groot besteding, inkomste-tekorte en hoër belasting bevat nie. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, lewer môre sy mediumtermynbegroting in die Parlement. Die begrotingsverklaring handel oor die regering se ekonomiese beleidsraamwerk, verskaf bygewerkte ekonomiese vooruitsigte, wysig departementele begrotings en gee goedkeuring vir noodbesteding. Mark Burke van die DA sê hy verwag die begroting sal welverdiende oorwinnings weerspieël en versterk:
DA verwag mediumtermynbegroting-beleidsverklaring sal oorwinnings weerspieël en versterk [KLANK]
AFR BurkeOnBudget