# Die DA versoek dat minister van Handel en Nywerheid, Parks Tau, moet verduidelik waarom hy die toekenning van die loterylisensie vir ‘n verdere 12 maande vertraag. Toby Chance van die DA sê dit wek kommer oor die wettigheid en moontlike botsings van belange. Die huidige lisensie vir Ithuba verval op 31 Mei. Chance sê die lisensie is reeds verleng en kan nie wettiglik verder verleng word nie. Hy versoek dat Tau vinnig moet reageer en beklemtoon die risiko vir toelaaguitbetalings:
DA versoek duidelikheid oor loterylisensie vertraging te midde van moontlike botsing van belange [KLANK]
ENG-ChanceOnLotto