Skip to content

Sokker: DA verskerp ondersoek na minister McKenzie se Wêreldbeker-uitgawes [KLANK]

# Sokker: Die DA eis dat die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, voor die Parlement verslag doen oor sy departement se uitgawes vir die Wêreldbekertoernooi in Amerika, Kanada en Mexiko. Die departement het ʼn geraamde 31-miljoen-rand bestee aan sy afvaardiging en programme vir die toernooi. DA-woordvoerder Leah Potgieter sê ʼn algemene patroon van misleidende beloftes, irrasionele besluite en ʼn gebrek aan aanspreeklikheid het sigbaar geword tydens McKenzie se termyn:

ENG PotgieterONMcKenzie