Skip to content

DA veroordeel sekerheidskostes van R2,54-miljard by Gautengse hospitale [KLANK]

# Die DA in Gauteng het die rekening vir sekerheid vir openbare hospitale, wat van 655-miljoen-rand in 2022 tot 2,54-miljard-rand vanjaar gestyg het, gekritiseer. Gesondheidswoordvoerder, Jack Bloom, sê hierdie styging plaas druk op die fondse wat nodig is vir pasiëntesorg, terwyl die loonstygings van die Privaat Sekerheidsbedryf se Reguleringsowerheid gemiddeld slegs 7,38-persent per jaar beloop. Sommige sekerheidswagte beweer hulle word nie betaal nie, wat protesaksie by Tembisa-hospitaal veroorsaak het:

ENG-BloomOnSecurity