# Die DA in Gauteng sê die 20-miljoen-rand wat in die Silver Tree-cannabisplaas in Mogale City belê is, het geen beduidende resultate getoon nie. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê dat daar tydens ’n oorsigbesoek geen opleiding van boere waargeneem is nie, terwyl die projek bedoel was om 200 boere te bemagtig. Sy sê die party beplan om opvolgvrae by die Gautengse wetgewer in te dien:
DA veroordeel R20-miljoen cannabis-projek in Gauteng wat geen resultate lewer [KLANK]
ENG-EngelbrechtOnFarm