# Die DA veroordeel die onregmatige gevangenisstraf van die Tanzaniese opposisieleier, Tundu Lissu op vals verraadaanklagte terwyl die land sy algemene verkiesing hou. Die party het ook president Cyril Ramaphosa en die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, oor hulle stilswye gekritiseer. Ryan Smith van die DA het Suid-Afrika versoek om demokrasie in Tanzanië en die streek te verdedig, om stabiliteit te beskerm, en om grondwetlike waardes te handhaaf:
DA veroordeel onregmatige gevangenisstraf van Tanzaniese opposisieleier, Tundu Lissu [KLANK]
ENG SmithOnImprisonment
