# Die DA het die moord op die Stellenbosch-raadslid en lid van die burgemeesterskomitee vir Gemeenskapsdiens, Xolile Kalipa, wat gisteraand in Kayamandi doodgeskiet is, veroordeel. Kalipa was bekend as ‘n toegewyde staatsamptenaar, wat sy gemeenskap met deernis en toewyding gedien het. Die DA se Tertuis Simmers het ‘n oproep gedoen vir die vinnige inhegtenisneming van die moordenaars:
DA veroordeel moord op Stellenbosch-raadslid Xolile Kalipa [KLANK]
ENG-SimmersOnKalipa