# Die DA het die Gautengse Tesourie gekritiseer vir die vermorsing van 230-duisend rand weens beheermislukkings, en dit ‘n deurgang na korrupsie genoem. Mike Moriarty van die DA sê swak interne beheer het daartoe gelei dat die verkeerde diensverskaffer betaal is, wat dienslewering vertraag het. Hy vra groter aanspreeklikheid en ‘n strafregtelike ondersoek na wanbestuur:
DA veroordeel Gautengse Tesourie vir vermorsing van R230-duisend [KLANK]
ENG-MoriartyOnMoney