Skip to content

DA veroordeel Gauteng Gesondheid oor R4,8-miljard onbetaalde fakture [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê duisende besighede is op die randjie van bankrotskap omdat die Provinsiale Gesondheidsdepartement byna 4,8-miljard-rand se uitstaande fakture nog nie betaal het nie. Finansies-woordvoerder van die DA, Madeleine Hicklin, sê 30-duisend-914 fakture is onbetaald, wat diensverskaffers se vermoë om te funksioneer en personeel te betaal, benadeel. Die departement het geen permanente finansiële hoof nie, wat die krisis vererger. Sy blameer die krisis op swak bestuur:

ENG-HicklinOnInvoices