Skip to content

DA verkla minister van Toerisme by Openbare Beskermer oor beweerde magsmisbruik [KLANK]

# Die DA het ‘n klagte ingedien by die Openbare Beskermer teen die minister van Toerisme, Patricia de Lille, oor haar besluit om die Suid-Afrikaanse Toerismeraad te ontbind. Die party sê die raad het binne sy regte opgetree om uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, oor finansiële en onreëlmatighede te skors. Haseena Ismail van die DA sê voormalige raadslede het aan die Parlement gesê De Lille het waarskuwings ignoreer, ingemeng met die ouditeur-generaal se ondersoeke en optrede teen Guliwe vertraag:

ENG IsmailOnProtector