Skip to content

DA verdedig joernaliste na KwaZulu-Natal-kommissaris se opmerkings [KLANK]

# Die DA veroordeel oproepe deur die polisiekomissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, om joernaliste te ondersoek en tronk toe te stuur vir waninligting. Willie Aucamp van die party beklemtoon mediavryheid is ‘n hoeksteen van demokrasie, en noodsaaklik om korrupsie, insluitende skandale soos Tembisa, te ontbloot. Aucamp sê terwyl die party selfregulering van die pers ondersteun, belowe die party om joernaliste se veiligheid, die onafhanklikheid van die pers, en die publiek se reg tot akkurate inligting te beskerm:

AFR AucampOnJornalism