Skip to content

DA verbind hom tot instel van landelike veiligheids-hervormings ondanks VF Plus se weerstand [KLANK]

# Die DA sê hy sal seker maak landelike veiligheids-hervormings word ingestel ondanks weerstand van die Vryheidsfront Plus. Die party het die VF Plus, die EFF en MK-party gekritiseer omdat hulle teen ‘n belangrike parlementêre verslag gestem het wat plaasaanvalle en landelike misdaad aanpak. Die DA-lid, Willie Aucamp, sê hoewel die Parlement die verslag aangeneem het, sal daar nie toegelaat word dat politiekery die pogings ontspoor om landelike gemeenskappe te beveilig nie:

AFR AucampRuralSafety