Skip to content

DA stuur Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal van stapel [KLANK]

# Die DA het die Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal van stapel gestuur wat daarop gemik is om swart ekonomiese bemagtiging te vervang. Die party sê sedert SEB in 2003 ingestel is, het die ANC staatshulpbronne gebruik om sy sakke te vul in plaas daarvan om broodnodige dienste en opheffing aan die mense te lewer. Willie Aucamp van die DA sê bemagtiging moet nie oor ras gaan nie:

BEEWillieAFR