# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom voortgesette pogings om landbou-uitvoermarkte te beskerm. Die party sê die Verenigde State bly ‘n kritieke handelsvennoot, veral deur die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, wat belastingvrye toegang vir ‘n wye reeks Suid-Afrikaanse landbouprodukte bied. Noko Masipa van die DA sê in 2024 alleen het die provinsie landbouprodukte ter waarde van 3,5-miljard-rand na die VSA uitgevoer, insluitend meer as 1,8-miljard-rand se sitrus:
DA steun handelsdiplomasie om R3,5-miljard in Wes-Kaapse landbou-uitvoere te beskerm [KLANK]
ENG NokoonAgriculturalExports