# Die DA in Tshwane stel verligting voor vir belastingbetalers in aanloop tot die 2025/26 munisipale begroting. Belangrike voorstelle sluit in ‘n nul-persent verhoging op eiendomsbelasting, die verhoging van die nie-belasbare gedeelte vir residensiële eiendomme tot 450-duisend rand, en die staking van nuwe belastings. Jacqui Uys van die DA sê die party pleit ook vir slim elektrisiteitsmeters, digitale fakturering en openbare-private vennootskappe om diensleweringsuitdagings aan te spreek:
DA stel verligtingsmaatreëls voor vir Tshwane se belastingbetalers voor begroting [KLANK]
ENG-UysOnBudget