# Die DA het ‘n week-lange besoek aan Washington DC voltooi, wat gefokus het op bestendige diplomatieke bande tussen Suid-Afrika en die VSA, te midde van toenemende spanning. Die party het tydens die besoek gesprekke gevoer met belangrike Amerikaanse leiers en die behoefte aan sterk kommunikasie en akkurate inligting oor binnelandse uitdagings in Suid-Afrika beklemtoon. Die DA-lid, Emma Louise Powell, het die ANC se rassebeleid gekritiseer en bepleit ‘n benadering wat meer inklusief is om sistemiese ongelykheid aan te pak:
DA sluit belangrike besoek af aan VSA om SA se wêreldwye bande te versterk [KLANK]
ENG PowellOnVisit