Skip to content

DA sê Wes-Kaap se begroting stel inwoners en werkskepping eerste [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het die begroting van 87,986-miljard-rand verwelkom wat die LUR vir Finansies, Deidre Baartman, ter tafel gelê het. Die meeste daarvan – nagenoeg 80-persent van die totale besteding – gaan vir maatskaplike dienste oor die mediumtermyn-bestedingsraamwerk. Peter Johnson van die DA sê dít sal sorg vir gehalte-onderwys, gesondheidsorg en maatskaplike-ontwikkelingsdienste, terwyl dit ook ‘n gunstige omgewing skep vir ongehinderde ekonomiese groei en werkskepping:

ENG PeteronBuget